Skip to product information
Heuning 30ml
R 165.00
Soet geur met `n kragtige spoor. Die perfekte balans van die adelike Iris, die diepte van patchouli olies en `n aanloklike vanielje toon. Die perfekte geur van geluk.