Skip to product information
Plaasmeisie 30ml
R 165.00
Plaasmeisie is `n diep natuurlike duet van natuurlike patchouli olies wat aangevuur word deur vrugtige blomme en sagte speserye.
Die perfekte geur kombinasie vir die moderne, bevryde vrou.