Skip to product information
TrouVrou 30ml
R 165.00
Trouvrou is `n parfuum vir vroue wat modieus gevorm is soos `n pasgemaakte bouquet van die wêreld se mooiste blomme. Dit is `n sagte, blomme en romantiese geur wat nie oorweldigend is nie, en geskik is vir beide dag en aand.