1
/
of
1
My Store
Yster 30ml
Yster 30ml
Regular price
R 165.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 165.00 ZAR
Taxes included.
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
`n Diep Italiaans gewortelde parfuum gemaak van bestandele van die hoogste kwaliteit. `n Sagte, rokerige vermenging kom van die elegante sederhout en vetiver essensiële olies. Hierdie vermenging word geskud deur die Oosterse sensualiteit van vanielje en Iris wat dit `n onverwagte sterk karakter gee.
Share
