Skip to product information
Doring 30ml
R 165.00
Doring is `n verleidelike parfuum vir die man wat nie bang is vir sensualiteit nie. Die topnote het `n sitrus varsheid en verlei die sintuie met `n gesofistikeerde vermenging van vanielje, blomme en hout.