Plaasjapie 30ml

Plaasjapie 30ml

R 165.00
Skip to product information
Plaasjapie 30ml

Plaasjapie 30ml

R 165.00

Plaasjapie se topnote is `n vermenging van groen geur met gedagtes van sitrus. Die parfuum is so deksels vars en skoon, dit is `n plesier vir jou sintuie. Laventel speel `n groot rol om hierdie reuk gemaklik en rustig te maak.

You may also like