Skip to product information
Soetdoring 30ml
R 165.00
Soetdoring is `n sappige, blomme geur wat ontplof met spelerige spontaniteit. Die watertand appel toon vermeng met sagte Magnolia blomme en die gladde einde van roomerige sandelhout gee die toon vir `n onweerstaanbare parfuum.