Sprokie 30ml

Sprokie 30ml

R 165.00
Skip to product information
Sprokie 30ml

Sprokie 30ml

R 165.00

Sprokie is `n sensuele, uitlokkende geur. Die soet aanloklike kwaliteit van Jasmyn gee die parfuum `n helder varsheid wat kontrasteer met die ryk bedwelmende reuk van geurige kakao en amber tonka. Koffie en amandel maak Sprokie lewendig.

You may also like